We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Rustig ft​.​Jerome Rex

by Jerome Rex

supported by
/

about

Jerome Rex is a hip hop soul singer/songwriter and an unashamed Capetonian. His influences range from KRS-One to Dwele, and from acapella choirs to the Motown legends of the 60s. On this one Jerome Rex flexes with lyrical skills but still keeping it 'Rustig' (which means laidback). Visit he's website at www.jeromerex.co.za

lyrics

Chorus:
Ek kan nie kla nie om te lewe is ‘n seën
Ons is rustig, ons vat dit net rustig
Niks kan my pla nie ek wil eerder hulp verleen
Ons is rustig, ons vat dit net rustig

Verse 1:
Dink aan al jou bagasie want jy dra dit daagliks, dink aan jou gesondheid
Want ‘n mens is net mens, die gewig is te swaar, jou gemoed moes al krom buig
En jou woorde skep spasies, bewaar die gevaar want dit kom uit jou mond uit
Leer jou ritme ken

‘n Laaitie wil ook in sy Gang Starr nou gooi die fool klip (Full Clip)
Plaas hy buig sy knie soos as jy in ‘n stoel sit
Ek swaai my pen en as ek woorde met ‘n doel flip
Kom daar vlamme uit my hande soos atooget
Hier sal jy nie skip, scan, skip, want dis diep spens die
Die manne bly siek soos Donnie Yen in Ip Man 4
Ons sal opnuut fans bied van daai big bang lied
Azuhl mix net en laat jou hart soos Piet Pan vlieg

Verse 2:
Soek jy sin in my sinne, sou hulle sommer besin het
Deurdat ons onder begin het, ek en Azuhl het dit
Delikaat soos ‘n vlinder, en ‘n gewillige wil het
Die wil om hulle te vind in al die gewoel en ‘n
Ding deur middel van julle beminde vrinne so innig
Te bring en kundigheid vinnig te vind, ek school julle
En ons wil ‘n verskil het, en daarom is dit so dringend
Die wat ons kom en ons bring it, is dit soos ‘oe jitte’
Wie laat ‘n skare wonder ‘wat het ek myself nou voor ingelaat’
Want hulle’s maklik net oorstelp, wou
Inderdaad al die swakkes effens help ou
As skills geld is was my sakke net geswel
Flow vinniger as Tyson in die tagtigerjare
Wragtig ou bra, dis aster pragtig, ons bemagtiging dra dit
As jy hip hop soek dan pas ons jou verwagtinge dadelik
Superhelde soos met Marvel se gemaskerde brasse

credits

released December 1, 2022

license

all rights reserved

tags

about

Azuhl Cape Town, South Africa

Music lover, DJ, producer & student of life. This is your one stop for all my mashups, remixes, b-boy breaks, bootlegs & music!

contact / help

Contact Azuhl

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Rustig ft.Jerome Rex, you may also like: